Job Description
Kern doel van die pos
Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie afdeling.
Minimum Vereistes
Graad 12; 2 -3 jaar ondervinding in handelsomgewing; Kennis van AS400 sal `n voordeel wees; Geldige rybewys.
Vaardighede
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Syfervaardig; Goeie organisasie vermoë; Goeie verkopevaardighede.
Verantwoordelikhede
Hanteer fakture en joernale; Byhou van daaglikse brandstof; Hanteer van eise; Hanteer van kliente bestellings; Byhou van administrasie. OVK is n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position
Effective handling of all administrative tasks with regard to the administration department.
Minimum Requirements
Grade 12; Knowledge of AS400 will be an advantage; 2-3 years experience in a trade branch a recommendation. Valid driver's license.
Skills
Computer literate (MS Office); Sound communication and language skills in Afrikaans and English; Good numerical ability; Good organisational skills; Good sales skills.
Responsibilities
Maintaining administration; Maintaining of daily fuel; Handling claims; Handling of clients orders; Handle invoices and journals. OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.
Apply for Admin Clerk / Admin Klerk
Submit your application for this position at OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Ready to Apply?
Submit your application for this position