Administratiewe en Finansiële Klerk

Job Description

Ligpos - Pos Vakature

Administratiewe en Finansiële Klerk Posbesonderhede:

Posbenaming

Administratiewe en Finansiële Klerk Arbeidsveld: Admin, finansies, Menslike Hulpbronne Beskrywing van die Pos: Die kandidaat sal verantwoordelik wees vir daaglikse administratiewe take, insluitend rekordhouding en data-inlees in Excel. Die pos sluit finansiële administratiewe take en boekhouding in, asook die hantering van werknemers se inligting en tydstate. Dit is noodsaaklik dat die kandidaat goeie rekenaarvaardighede het, met vorige ervaring in 'n payroll stelsel en gevorderde Excel-vaardighede.

Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede

Payroll en HR BTW en dieselrebatte EMP201 en EMP501 indien Verlof inlees en bestuur van kleredrag (PPE) vir werknemers Global GAP data-inlees Liasieer en leërs op datum hou Werknemers se dokumentasie Noodhulp sal 'n voordeel wees BOEHOEFTE VEREISTES VIR POS :

Kritiese Vereistes

Moet Engels kan verstaan en praat Graad 12 met 'n diploma of graad in Finansies of Menslike Hulpbron Bestuur Vaardigheid in MS Excel, Word en PowerPoint Minimum 5 jaar ondervinding in finansiële en administratiewe werk Voordelige Vereistes: Ervaring met SARS en compliance Boekhoudkundige agtergrond Aandag aan detail Hulpvaardigheid en probleemoplossingsvaardighede Vaardighede: Boekhouding Payroll Administratiewe vaardighede Basiese Eienskappe: Aandag aan detail Konsentrasie Goeie gesindheid Leergierig en nederig Vinnig en akkurate werker Integriteit en eerlikheid Lojaliteit Volwassenheid Spesifieke Verbode Aspekte: Geen dwelms of oneerlikheid nie Geen kriminele rekord nie Minstens 5 jaar by een werkgewer Nie geïnteresseerd in onervare studente nie Moet netjies en professioneel wees Verlof moet meestal in die winter geneem word Werksomgewing:

Beskrywing

Die pos alles finansieel en administratief, maar is spesifiek vir 'n boerdery. 'n Sterk werksetiek en die bereidheid om langer ure te werk is noodsaaklik.

Werkplek

Tussen Donkerhoek en Rayton Werkplek Streek

Verskillende werksplekke, maar op een perseel werk Dienperiodes:

Indiensnemingdatum

01/11/2024 Werksure & Werksdae: 40 tot 45 uur per werksweek Vaste werksweek Verlof: 1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus 3 dae gesinsverlof per jaarlikse verlofsiklus na 4 maande diens 4 maande kraamverlof volgens Arbeidswet Kennisgewingstydperk: 1 week indien minder as 6 maande gewerk 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk Vergoeding vir Dienste: Maandelikse besoldiging, afhangend van die kandidaat se profiel Betaling twee weekliks Verdere Opleiding: Basiese vaardighede en interne stelsels opleiding by hoofkantoor Noodhulp opleiding van 2 dae deur 'n derde party Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen.

Job Description Position Title

Administrative and Financial Clerk Job Details

Position Title

Administrative and Financial Clerk Field

Admin, Finance, Human Resources Job Description: The candidate will be responsible for daily administrative tasks, including record-keeping and data entry in Excel. The position includes financial administrative tasks and accounting, as well as handling employee information and timesheets. It is essential that the candidate possesses good computer skills, with previous experience in a payroll system and advanced Excel skills.

Job Duties and Key Responsibilities

Payroll and HR VAT and diesel rebates EMP201 and EMP501 submissions Leave recording and management of uniforms (PPE) for employees Global GAP data entry Liaise and keep records updated Employee documentation First aid will be an advantage Requirements for the Position:

Critical Requirements

Must understand and speak English Grade 12 with a diploma or degree in Finance or Human Resource Management Proficiency in MS Excel, Word, and PowerPoint Minimum 5 years of experience in financial and administrative work Advantageous Requirements: Experience with SARS and compliance Accounting background Attention to detail Supportiveness and problem-solving skills Skills: Accounting Payroll Administrative skills Basic Characteristics: Attention to detail Concentration Good attitude Eager to learn and humble Fast and accurate worker Integrity and honesty Loyalty Maturity Specific Prohibited Aspects: No drugs or dishonesty No criminal record Minimum 5 years with one employer Not interested in inexperienced students Must be neat and professional Leave must generally be taken in winter Work Environment:

Description

The position is entirely financial and administrative but is specifically for a farming operation. A strong work ethic and the willingness to work longer hours are essential.

Location

Between Donkerhoek and Rayton Work Area

Various job sites but working on one premises Employment Periods:

Employment Date

01/11/2024 Working Hours & Days: 40 to 45 hours per workweek Fixed workweek Leave: 1 day of leave for every 17 days worked 30 sick leave days in a 3-year cycle 3 days of family leave per annual leave cycle after 4 months of service 4 months of maternity leave according to Labor Law Notice Period: 1 week if worked less than 6 months 2 weeks if worked more than 6 months but less than a year 4 weeks if worked longer than a year Remuneration for Services: Monthly salary, depending on the candidate's profile Payment bi-weekly Further Training: Basic skills and internal systems training at headquarters First aid training of 2 days by a third party Individuals who meet the requirements of the position are encouraged to apply.

Apply for Administratiewe en Finansiële Klerk

Submit your application for this position at Ligpos Ltd

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position