Job Description
Assistent Onderhoud Operateur van Groenteplaas Ligging
Pretoria / Rayton Ons is op soek na 'n gemotiveerde Assistent Onderhoud Operateur om 'n dinamiese span te versterk. Hierdie pos is ideaal vir iemand wat graag met hul hande werk en nuwe vaardighede wil aanleer in 'n ondersteunende omgewing. Jy sal direk aan die Onderhoudbestuurder rapporteer en 'n sleutelrol speel in die daaglikse bedrywighede van ons boerdery.
Verantwoordelikhede sluit in
Daaglikse voorkomende onderhoud op toerusting Meganiese herstelwerk, basiese elektriese werk, pyp- en pompeherstel Die bou van spesifieke toebehore soos deur die boerdery benodig Vereistes: Matriek Vlot in Afrikaans en Engels Kode 8 of 10 lisensie Meganies aangelê en vaardig met hande Georganiseerd en netjies Basiese kennis van Excel en ander Office-sagteware Voorkeure: Sober gewoontes, lojaal en eerlik 'n Liefde vir die boerdery-omgewing Kode 10 lisensie of groter Ervaring met trekkers en/of trokke Basiese elektriese vaardighede vir foutsporing (bv. werk met 'n multimeter)
Vergoeding
Kompeterende pakket aan wat gebaseer is op totale koste van indiensneming. Verblyf op die plaas is opsioneel en kan onderhandel word. Aansoeke sluit 15 September 2025.
LW. Moet asb nie per e-pos of Whatsapp aansoek doen nie. Indien u nie op enige ander plek waar hierdie advertensie verskyn regkom met registrasie nie, kan u op ons webwerf registreer: www.ligpos.net
Apply for Assistent Onderhoud Operateur van Groenteplaas
Submit your application for this position at Ligpos Ltd
Ready to Apply?
Submit your application for this position