Bemarker - Landbou-Meganisasie/Heelgoedere - Hopetown

Job Description

Ons is opsoek na 'n Bemarker vir 'n rol in Hopetown in die Noord Kaap in Landbou-Meganisasie/Heelgoedere. Permanente pos.

Kern doel van die pos

Winsgewende verkoop van Heelgoedere en om kliënte tevredenheid te verseker.

Minimum Vereistes

Ten minste 'n suksesvolle Graad 12; Landbou/Tegniese kwalifikasie kan 'n voordeel wees.

Vorige ondervinding in die heelgoederebedryf in Landbou (nie-nonderhandelbaar).

Geldige rybewys.

Vaardighede

Bemarkingsvaardigheid;

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in biede Afrikaans en Engels;

Goeie mense verhoudinge;

Tydsbestuurvaardighede;

Konflik hantering;

Onderhandelings vaardigheid;

Goeie telefoon etiket;

Uitstekende interpersoonlike & oorredingsvaardighede;

Uitstekende bemarkings en verkopevaardighede;

Rekenaarvaardig (MS Office).

Verantwoordelikhede

Bemarking van verskeie heelgoedere produkte;

Uitwerk van transaksie volgens kliënt spesifikasie;

Behartig inruilings;

Voorraadbeheer;

Finansiële bestuur;

Administrasie.

Apply for Bemarker - Landbou-Meganisasie/Heelgoedere - Hopetown

Submit your application for this position at FM Staff

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position