Job Description
Red Ant Agri, n dinamiese en groeiende maatskappy in die landboubedryf, soek n betroubare en selfgedrewe Boekhouer/Aankoper in Ceres. Die ideale kandidaat is georganiseerd, sterk met syfers en hou daarvan om in n praktiese, besige omgewing te werk.
Verantwoordelikhede
- Algemene boekhouwerk Pastel, lone, betalings ens. - Hantering van plaaslike en internasionale aankope - Voorraad beplan en beheer - Bou en bestuur goeie verhoudings met verskaffers - Werwing van nuwe verskaffers en onderhandeling van pryse - Help met voorraadopnames Ervaring benodig: - Sterk met MS Office, Pastel en Ritesoft - Bo gemiddelde MS Excel vaardighede - Minstens 5 jaar ervaring in n soortgelyke rol Kwalifikasies: - n Relevante diploma of graad - Geldige bestuurslisensie - Betroubare vervoer na en van werk
Apply for Boekhouer/Aankoper
Submit your application for this position at Reid & Verwey
Ready to Apply?
Submit your application for this position