Bourekenaar / Quantity Surveyor
per year
per year
Unique opportunity for quantity surveyor to gain experience and apply your skills in project cost management and project control s. Analytical Projects VDDB is op soek na talentvolle jong bourekenaars. Meetwerk van tekeninge Kwantifisering van 3D-modelle, vir siviele, strukturele hoeveelhede en meganiese pypwerk Tariefberekeninge Kapitaalkosteberamings Terreinmeetwerk Opstel van hoeveelheidslyste VEREISTES BSc (QS) Vaardig in Excel en Word Engels en Afrikaans voluit tweetalig Taalvaardig (eposkommunikasie, verslae skryf) Ervaring van SANS1200 en Standaardstelsel en in staat om ander meetstelsels self te kan aanleer Selfstandige werker en spanspeler Pretoria-gebaseer en in persoon op kantoor (stelsels maak afstandwerk moontlik, wat by uitsondering onderhandel kan word) AANBEVELINGS Kennis van ingenieursprojekte en mynbou Derde taal soos Frans of Duits P6 of Microsoft Project beplanner-vaardighede Aanvoeling of ervaring van ingenieurswerk Ervaring van buitelandse projekte Geldige paspoort Nagraadse kwalifikasies VERDERE AANTEKENINGE Aanstellings in Analytical Projects VDDB is merietegedrewe en word op individuele grondslag onderhandel.
Aanstellings kan kontrak of permanent wees, en sal aan n proefperiode onderhewig wees. Die werkgewer behou die reg voor om met enige aansoeker verder te skakel of nie, en om enige of geen aanstelling te maak nie, op uitsluitlike diskresie van die Analytical Projects VDDB . Analytical Projects VDDB neem bourekenaars, rekenmeesters, beplanners, aankopers, kontrakadministrateurs en verwante ondersteuningspersoneel in diens.
Submit your application for this position at Analytical Projects VDDB
Submit your application for this position