Code 10 Driver (Training) / Kode 10 Drywer (Opleiding)

Job Description

Ligpos - Pos Vakature

Kode 10 (C1)

Leerling Vragmotorbestuurder POSBESONDERHEDE

Posbenaming

Kode 10 (C1)

Leerling Vragmotorbestuurder Arbeidsveld

Vragmotorbestuur, Logistiek Plek:

Groenteplaas in Rayton omgewing Beskrywing van die Pos

Soek jy 'n opwindende nuwe loopbaan? Ons is op soek na 'n betroubare en gemotiveerde individu om as Kode 10 Leerling Vragmotorbestuurder by ons span aan te sluit. Geen ondervinding is benodig nie, want ons bied die nodige opleiding en ondersteuning om jou te help slaag.

Jy sal verantwoordelik wees vir die bestuur van 'n kode 10 vragmotor en die aflewering van groente aan verskillende markte en kliënte. Jou karakter en bereidwilligheid om te leer is wat ons die meeste waardeer. Moet reeds ‘n geldige kode 8 lisensie besit met ‘n skoon kriminele rekord Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede: Bestuur van 'n kode 10 vragmotor vir groente-aflewering (onder toesig terwyl jy leer).

Terwyl jy leer om groot trok te ry, moet jy die bakkies en ander voertuie ook kan bestuur. Verseker dat die vragmotor in 'n goeie en veilige toestand is. Voltooi van afleweringsdokumentasie.

Kommunikasie met kliënte rakende afleweringstye en vereistes. Let op die roetine en netwerke van aflewerings. Laai en optel van oeste by verskeie plase.

Behoefte Vereistes vir Pos

Kritiese Vereistes

Minimum geldige kode 8 (B of EB) bestuurslisensie. Betroubare en verantwoordelike ingesteldheid. Fisies in staat om te help met die laai en aflaai van goedere.

Voordelige Vereistes

Enige ervaring in die aflewering van groente of voedselprodukte is 'n bonus, maar nie noodsaaklik nie. Sterk kommunikasie vaardighede en 'n probleem-oplossende benadering.

Integriteit Nederigheid en bereidwilligheid Vaardighede

Bestuurvaardighede en aandag aan detail. Tydsbestuur en 'n positiewe houding.

Basiese Eienskappe

Betroubaarheid en integriteit. Leergierig en bereid om te groei saam met die maatskappy. Fisiese uithou en goeie gesondheid.

Nederigheid en bereidwilligheid Sterk Werksetiek Sterk integriteit ‘n Drywer moet baie geduldig wees ‘n Drywer moet respekvol wees teenoor sy bestuur en die maatskappy se kliente aangesien sommige kliente soms moeilik kan wees.

Spesifieke Verbode Aspekte

Geen dwelms of oneerlikheid nie. Moet 'n skoon kriminele rekord hê. Onbehoorlike gedrag of bestuur sal nie geduld word nie.

Slegte taalgebruik of enige negatiewe of skinderpraatjies is nie deel van die maatskappy se kultuur nie.

Werksomgewing

Beskrywing

Hierdie pos vereis 'n sterk werksetiek. Die bestuurder moet bereid wees om in verskillende weerstoestande te werk en soms langer ure aan te wend om aflewerings te voltooi.

Werkplek

Tussen Donkerhoek en Rayton Werkplek Streek

Plaaslike afleweringsroetes (Gauteng)

Dienperiodes

Indiensnemingdatum

Na 2 onderhoude suksesvol voltooid is.

Werksure & Werksdae

40 tot 45 uur per werksweek Vaste werksweek Verlof: 1 dag verlof vir elke 17 dae gewerk 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus Kennisgewingstydperk: 1 week indien minder as 6 maande gewerk 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk Vergoeding vir Dienste: Maandelikse besoldiging, afhangende van die kandidaat se profiel. Individue wat aan die vereistes van die pos voldoen, word aangemoedig om aansoek te doen. Sluit by ons aan en laat ons saam groei! _____________________________________________________________________________ Job Vacancy: Code 10 (C1)

Learner Truck Driver JOB DETAILS

Job Title

Code 10 (C1)

Learner Truck Driver Field

Truck Driving, Logistics Location:

Vegetable Farm in Rayton area Job Description

Are you looking for an exciting new career? We are seeking a reliable and motivated individual to join our team as a Code 10 Learner Truck Driver. No experience is required, as we provide the necessary training and support to help you succeed.

You will be responsible for operating a code 10 truck and delivering vegetables to various markets and clients. Your character and willingness to learn are what we value most. Must already possess a valid code 8 license with a clean criminal record.

Job Duties and Key Responsibilities

Operate a code 10 truck for vegetable deliveries (under supervision while you learn). While learning to drive a large truck, you must also be able to drive bakkies and other vehicles. Ensure that the truck is in good and safe condition.

Complete delivery documentation. Communicate with clients regarding delivery times and requirements. Pay attention to the delivery routine and networks.

Load and pick up produce from various farms.

Position Requirements

Critical Requirements

Minimum valid code 8 (B or EB) driver's license. Reliable and responsible attitude. Physically capable of assisting with loading and unloading goods.

Advantageous Requirements

Any experience in delivering vegetables or food products is a bonus, but not essential. Strong communication skills and a problem-solving approach. Integrity.

Humility and willingness.

Skills

Driving skills and attention to detail. Time management and a positive attitude.

Basic Characteristics

Reliability and integrity. Eager to learn and willing to grow with the company. Physical endurance and good health.

Humility and willingness. Strong work ethic. Strong integrity.

A driver must be very patient. A driver must be respectful towards management and the company's clients, as some clients can be difficult at times.

Specific Prohibited Aspects

No drugs or dishonesty. Must have a clean criminal record. Improper behavior or driving will not be tolerated.

Bad language or any negative gossip is not part of the company culture.

Work Environment

Description

This position requires a strong work ethic. The driver must be willing to work in various weather conditions and sometimes extend hours to complete deliveries.

Workplace

Between Donkerhoek and Rayton Workplace Region

Local delivery routes (Gauteng)

Notice Period

Employment date

After successfully completing 2 interviews.

Working Hours & Days

40 to 45 hours per work week Fixed work week Leave: 1 day leave for every 17 days worked 30 sick leave days in a 3-year cycle Notice Period: 1 week if less than 6 months worked 2 weeks if more than 6 months but less than a year worked 4 weeks if longer than a year worked Compensation for Services: Monthly salary, depending on the candidate's profile. Individuals who meet the requirements of the position are encouraged to apply. Join us and let’s grow together!

Apply for Code 10 Driver (Training) / Kode 10 Drywer (Opleiding)

Submit your application for this position at Ligpos Ltd

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position