Financial Advisor

Gauteng

Job Description

Gee jou loopbane as 'n finansiële adviseur 'n hupstoot. Jy sal langtermynversekering verkoop. Jy sal ook kliënte verhoudings bou en onderhou om hulle pasgemaakte advies te gee sodat jy die kliënte se finansiële portefeulje kan handhaaf en/of bou.

Voordele

- Baanbrekersopleiding in verkope, denkwyse en finansiële beplanning. - 'n Kans om ware welvaart te bou. - 'n Onbeperkte verdiensteposisie.

Vereistes

- Suid-Afrikaanse Matrieksertifikaat - Suid-Afrikaanse bestuurslisensie - Betroubare voertuig vir werk - Skootrekenaar/tablet vir werk - Moet tweetalig wees in Engels en Afrikaans - Skoon krediettelling en geen kriminele rekord nie - Dit is 'n voordeel om verkoopservaring te hê

Apply for Financial Advisor

Submit your application for this position at SureX Insure

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position