FLEET CONTROLLER / VLOOTBEHEERDER GESOEK!

Free State
R15K - R18K

per year

Job Description

Brandfort | Vrystaat Het jy ervaring met vlootbeheer, vervoer of logistiek en kan jy voertuie, bestuurders en roetes onder druk koördineer? Ons kliënt, n gevestigde landbou-onderneming, soek n betroubare, georganiseerde en proaktiewe persoon om hul vloot se daaglikse bedrywighede te bestuur. Koördineer voertuie & bestuurders Monitor voertuig-tracking Beplan roetes & aflewerings Hanteer onklaarrakings & probleme Monitor brandstof, kilometers & voertuigrekords Verseker diensbeurte, dokumentasie & padwaardigheid Algemene vloot- en logistieke administrasie VEREISTES: Matriek Vorige fleet/transport/logistics ervaring Goeie MS Office-vaardighede Sterk organisasie & probleemoplossing Tracking-stelsel ervaring = groot voordeel Ervaring met vragmotors/landbouvoertuie = voordeel Vervoer beskikbaar vanaf Brandfort na Bloemfontein daagliks.

Apply for FLEET CONTROLLER / VLOOTBEHEERDER GESOEK!

Submit your application for this position at Workers Holdings

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position