Inset/Interne Bemarker - Landbou Besproeiing - Cradock

Job Description

Ons is opsoek na 'n persoon vir die bemarking en bestuur van die besproeiings afdeling met die doel om markaandeel te handhaaf, verhoog en uit te brei deur nuwe besigheid te ontgin en die algemene prestasie en verkope te bevorder. Die pos is in Cradock in die Oos Kaap provinsie.

Minimum Vereistes

Ten minste suksesvolle Graad 12. 'n Landbou/Bermarking kwalifikasie sal voordelig wees;

SABI Besproeiings kwalifikasie sal baie voordelig wees.

4 – 5 jaar ondervinding in besproeiing en verwante produkte en dienste;

Geldige rybewys.

Vaardighede

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in beide Afrikaans en Engels;

Rekenaarvaardig (MS Office);

Deeglike kennis van besproeiings produkte (Spilpunte en algemene besproeiing);

Sterk verkope & bemarkingsvaardighede;

Sterk onderhandelingsvaardighede;

Uitstekende vaardighede om verhoudings met kliente asook verskaffers te bou;

Besigheidsinsig;

Strategiese en innoverende denke;

Entrepreneuriese vaardighede;

Skakelingsvermoë.

SABI Besproeiings kwalifikasie sal voordelig wees.

Verantwoordelikhede

Ontwikkel volledige produkreekse om die volle omvang van besproeiing te bedien.

Bemarking besproeiings produkte;

Finansiële doelwitte bereik;

Bevorder die uitbou en handhawing van kliënteverhoudinge;

Beheer, bestuur en administrasie van besproeiings voorraad.

Apply for Inset/Interne Bemarker - Landbou Besproeiing - Cradock

Submit your application for this position at FM Staff

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position