Junior Tak Bestuurder

Gauteng
R10K+

per year

Job Description

As die bestuur van 'n suksesvolle besigheid nog altyd jou visie was en jy tussen die ouderdomme van 18 en 40 is, moet asseblief nie huiwer om ons te kontak nie Ons is 'n nasionale organisasie wat jongmense ontwikkel vir opwindende Takbestuurder-geleenthede.

Ons soek geskikte jong individue met die volgende eienskappe: Ambisieuze, loopbaangerigte individue wat na uitdagings streef. As jy entoesiastiese kommunikasievaardighede en die vermoë het om met mense te werk, is hierdie posisie vir jou. Ons bied 'n bo-markverwante salaris, 'n finansiële bydrae tot mediese versekering en 'n winsdeling.

Geen besigheids- of relevante ervaring is nodig nie, aangesien ons volledige opleiding verskaf. 220 000 matrikulante wat in 2024 skool voltooi het, is steeds werkloos, met 'n algehele werkloosheidsyfer van 32% in Suid-Afrika. Ons kan help!

Is jy 'n individu met 'n entrepreneuriese ingesteldheid, onlangs gegradueerde, of matrikulant met 'n passie vir verkope en bestuur? Het jy jou eie motor en bestuurslisensie? Sien jy jouself as 'n mense-mens?

Hier is ook ons website

www.hwmt.co.za Hoofrol - direk saamwerk met ons dinamiese en lewendige verkoopspan . Moet 'n passie vir verkope en mense hê. Moet selfvertroue hê en mededingend wees.

Voordele

Duidelike loopbaanpad en groei binne die maatskappy Vergoedingspakket sal in die finale onderhoud bespreek word Brandstoftoelaag Ons sal opleiding verskaf om jou vaardighede te ontwikkel in: Doeltreffende kommunikasie Interpersoonlike vaardighede Spanbestuur en Leierskap Besigheidsbestuur Besigheidsontwikkeling

Apply for Junior Tak Bestuurder

Submit your application for this position at Pasuri Investments

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position