Junior Veld Tegnikus

R120K+

per year

Job Description

Posbenaming

Junior Veld Tegnikus Arbeidsveld

Kommunikasie Kort Posbeskrywing

Ons is op soek na 'n Junior Veld Tegnikus wat verantwoordelik sal wees vir die installering by nuwe kliënte en instandhouding by bestaande kliënte. Die pos vereis dat die kandidaat torings kan klim en nou saamwerk onder die leiding van 'n Senior Tegnikus. Bereidwilligheid om oortyd te werk is nodig, sowel as die hantering van vlak 1 kliëntediens in ons kantoor.

Kritiese Vereistes

Ouderdom

18-25 Eie vervoer met 'n wettige lisensie Afrikaans- en Engelssprekend Sterk interpersoonlike vaardighede en spanwerk Rekenaargeletterdheid Goeie gesondheid, sober gewoontes, en algemene handvaardigheid soos werk op hoogtes Moet in Pretoria-Oos omgewing woon Spesifieke Aspekte: 'n 3 maande proefperiode, waarna permanente aanstelling moontlik is Werk op verskeie persele.

Indiensnemingsdatum

Dadelik Werksure en Voorwaardes

Werksdae

Maandag tot Vrydag, 08:00 tot 17:00 1 dag se jaarlikse verlof vir elke 17 gewerkte dae 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus 3 dae gesinsverlof per jaar 3 maande proefperiode met maandelikse vergoeding Permanente kontrak in oog na 3 maande Kennisgewing Tydperk: 1 week indien minder as 6 maande gewerk 2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk 4 weke indien langer as 'n jaar gewerk Voordele en Bevordering: Die pos bied 'n versekerde moontlikheid van bevordering. Indien jy aan die vereistes voldoen en belangstel in 'n opwindende geleentheid in die kommunikasiesektor, moedig ons jou aan om aansoek te doen. LW.

Doen slegs hier aansoek deur die aansoekknoppie te klik en die aansoekvorm in te vul, waar jy ook jou CV kan plaas en ander dokumente. Moenie aansoek doen deur e-pos of WhatsApp nie.

Apply for Junior Veld Tegnikus

Submit your application for this position at Ligpos Ltd

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position