Job Description
O ntwikkelings geleenthede vir jong dinamiese kandidate (24 jaar en jonger) wat n passie het vir landbou en belang stel in opleiding binne die graansilo bedryf.
Kern doel van die pos
Verleen hulp aan die Silo Bestuurder en Graangradeerder m.b.t. die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op n etiese en regverdige manier.
Minimum Vereistes
Graad 12 met Wiskunde of Wikunde geletterheid bo 70% is n aanbeveling; Geldige rybewys; Aansoekers moet bereidwillig wees om tussen Silos te roteer.
Vaardighede
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Goeie interpersoonlike vaardighede; Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens); Sterk administratiewe orientasie.
Verantwoordelikhede
Gradering van kommoditeite (graan) onder toesig; Beheer van voorraad; Voldoen aan veiligheidsregulasies so ook voedselveiligheid; Verskeie silo take; Byhou van administrasie. OVK is n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen.
Development opportunities for young dynamic candidates (24 years and younger) with a passion for agriculture and that are interested in grain training within the grainsilo environment.
Main purpose of the position
Provide assistance to the Silo Manager and Grain Grader regarding the operation of the Silo and the determination of the degree of commodities in an ethical and fair manner.
Minimum Requirements
Grade 12 with Mathematics or Mathematic literacy above 70% will be an advantage; Driver's license; Applicants must be willing to rotate between Silos.
Skills
Sound communication and language skills in Afrikaans and English; Computer literate (MS Office); Good interpersonal skills; Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc); Strong administrative skills.
Responsibilities
Grading of commodities (grain) under supervision; Control of inventory; Comply with food safety and occupational safety standards;
Various silo duties
Maintaining administration. OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.
Apply for Leerling Graangradeerder / Learner Grain Grader
Submit your application for this position at OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK
Ready to Apply?
Submit your application for this position