Legal Advisor

R40K+

per year

Job Description

Ni-Da Groep Die rol is om toesig te hou oor die regs- en nakomingsfunksie binne die Groep, om regsake van die Groep te bestuur en n verskeidenheid algemene korporatiewe en kommersiële regsdienste aan verskeie departemente binne die Groep te lewer.

Die aangewese kandidaat sal verantwoordelik wees vir

Advies ten opsigte van arbeidsaangeleenthede, korporatiewe bestuur en eiendomsreg. Proaktief effektiewe stappe aanbeveel sodat n standpunt ingeneem kan word of potensiële risikos deur die Groep vermy kan word. Aan die finansiële direkteur rapporteer oor alle regsake binne die departement.

Verskeie beleide en prosedures vir die Groep opstel. Sterk kommersiële insig en besigheidsbegrip. Probleemoplossingsvermoë; probleem analise en die vind van doeltreffende oplossings vir komplekse sake.

Uitstekende geskrewe en mondelinge kommunikasievaardighede. Ten volle tweetalig. Spanwerker en ondersteunend teenoor kollegas.

In staat om onder druk te werk. Oop vir verbetering en reageer positief op konstruktiewe terugvoer. n Dinamiese en gemotiveerde individu. Baccalaureusgraad in Regte (LLB).

Toegelate Prokureur. Addisionele sertifisering in Maatspakkyreg, Nakoming en/of Risiko-bestuur sal n voordeel wees. 3 5 jaar ondervinding in kommersiële reg, kommersiële transaksies, siviele litigasie (Landdroshof en Hooggeregshof), arbeidsreg, verskynings by die KVBA en NBCRFLI, Eiendomsreg, en BEE-verifikasie-ouditering.

Apply for Legal Advisor

Submit your application for this position at Ni-Da Group

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position