Job Description
LOGISTIEKE KOÖRDINEERDER Ceres Koelkamers, geleë in die Schoonvlei industriële gebied, is op soek na n energieke, dinamiese persoon vir bogemelde pos.
VEREISTES
Detail-georiënteerd Basiese tegniese vaardighede en belangstelling Moet onafhanklik kan werk,opdragte kan uitvoer en proaktief wees Moet bereid wees om oortyd en naweke te werk Uitstekende kommunikasievaardighede Moet akkuraat en effektief onder druk kan werk Moet goed in n span funksioneer Sterk rekenaarvaardighede Eie vervoer Kode 8-lisensie VERANTWOORDELIKHEDE: Bestuur van palletvoorraad Volledige en akkurate versending van pallette na die uitvoer- en plaaslike mark volgens uitlaai-instruksies Bestuur van koelkamerspasie en -temperature Bestuur van personeel Skakeling met pakhuise en bemarkers Aansoeke sluit: 18 September 2026 Begindatum: 15 November 2026 CVs, dekbriewe en salarisverwagtinge kan gestuur word na: elana@cereskoelkamers.co.za NEEM KENNIS: SLEGS KORTLYSKANDIDATE SAL GEKONTAK WORD. Alle werwingsprosedures word in lyn met die Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013, uitgevoer.
Apply for Logistieke Koördineerder
Submit your application for this position at Ayanda Mbanga Communications
Ready to Apply?
Submit your application for this position