Mid-Level Video Editor & Motion Graphics Designer (SB 12)
per year
per year
(eng= Mid-Level Video Editor & Motion Graphics Designer Our client is seeking a creative and motivated Editor to join their dynamic production team. This role is ideal for someone with 2 – 3 years of editing , specifically for marketing videos (short- and long-form) and production ads. Candidates with agency experience will be preferred.
The successful candidate will work on short- and long-form content , including TV commercials, testimonials, CTA videos, and interviews, collaborating closely with a creative team to deliver high-impact visual content.
Location
Pretoria East (or project-based, depending on production requirements)
Salary
R26 000 – R30 000 Start Date:
As soon as possible Key Responsibilities
Video Editing
Edit short-form video content for social media campaigns Create motion graphics and animated videos and elements Combine footage, graphics, and text into engaging edits Work with a creative team on multiple brands and campaigns Job Requirements:
2 – 3 years of experience in video editing and motion graphics.
Strong editing skills in Adobe Premiere Pro
Advanced knowledge of After Effects
Ability to create motion graphic animations
Confident working with text animation and kinetic typography
Ability to edit short-form content that feels exciting and modern
Strong sense of timing, pacing, and visual storytelling
Agency experience preferred.
Key Characteristics
Comfortable working in a fast-paced creative environment
Strong attention to detail
Able to meet tight deadlines without compromising qualit Ready to take your creative skills to the next level? ) (afr= Mid-Vlak Video-Redigeerder & Bewegingsgrafika ontwerper Ons kliënt is op soek na ’n kreatiewe en gemotiveerde redigeerder om hul dinamiese produksiespan te versterk. Hierdie rol is ideaal vir iemand met 2 – 3 jaar ervaring in redigering , veral vir bemarkingsvideo’s (kort- en langvorm) en advertensieproduksies. Kandidate met agentskap-ervaring sal voorkeur geniet. Die suksesvolle kandidaat sal betrokke wees by die skep van kort- en langvorm video-inhoud , insluitend TV-advertensies, getuienisvideo’s, CTA’s en onderhoude, en sal nou saamwerk met ’n kreatiewe span om impakvolle visuele inhoud te lewer.
Ligging
Pretoria Oos (of op projekbasis, afhangend van produksiebehoeftes)
Salaris
R26 000 – R30 000 Begindatum:
So gou as moontlik Hoof Verantwoordelikhede
Redigeer kort video-inhoud vir sosiale media veldtogte Skep bewegingsgrafika en geanimeerde videos en elemente Kombineer beeldmateriaal, grafika en teks in boeiende redigering Werk saam met 'n kreatiewe span op verskeie handelsmerke en veldtogte Posvereistes: 2 – 3 jaar ervaring in redigering en bewegingsgrafika. Sterk redigeervaardighede in Adobe Premiere Pro Gevorderde kennis van After Effects Vermoë om bewegingsgrafiese animasies te skep Selfversekerd om met teksanimasie en kinetiese tipografie te werk Vermoë om kortinhoud te redigeer wat opwindend en modern voel Sterk gevoel van tydsberekening, pas, en visuele storievertelling Basiese klankontwerp en kleurgradering Karaktereienskappe: Gemaklik om in 'n vinnige kreatiewe omgewing te werk Sterk aandag aan detail Vermoë om stywe sperdatums te haal sonder om kwaliteit op te offer Is jy gereed om jou kreatiewe vaardighede na die volgende vlak te neem? Doen nou aansoek! )
Submit your application for this position at Werkie
Submit your application for this position