Network and Server Engineer

R60K+

per year

Job Description

Senior Netwerk & Server Engineer Pretoria Ons soek ’n ervare IT-professional met uitstekende netwerk- en servervaardighede en sterk kennis van Fortigate firewalls.

Vereistes

Soliede ervaring met netwerke & bedieners Fortigate-kennis ’n moet Betroubaar, tegnies sterk & oplossingsgedrewe IT Diploma / Graad (Netwerke of Rekenaarwetenskap) Sterk kennis van Windows Servers en netwerk-infrastruktuur Ervaring met Fortigate firewalls Kennis van Microsoft 365, VMware en Azure voordelig Sertifisering soos N, CCNA, NSE4 of MCSE is ’n plus Minimum 3–5 jaar relevante ondervinding Ligging: Pretoria

Apply for Network and Server Engineer

Submit your application for this position at Stepco Recruitment

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position