Rekenmeester

North West

Job Description

Groeiende Agri besigheid is op soek na n rekenmeester / of senior klerk. Die kantore is op die plaas Inhoek buite Leeudoringstad op die Makwassie pad. Die rekenmeester sal direk rapporteer aan die finansiële bestuurder.

Pligte sal ondermeer die volgende insluit

Maandelikse bestuurstate Postering van alle data Help met die opstel van begrotings en kontantvloei Betalings voor berei Maandafsluitings Maandelikse werkspapiere lêer voorbereiding Krediteure rekons Lone

Apply for Rekenmeester

Submit your application for this position at Inhoek

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position