SENIOR REKENMEESTER? DAN IS HIERDIE GELEENTHEID VIR JOU!
per year
per year
KIMBERLEY | KANTOOR-GEBASEERD Neem jou rekeningkundige loopbaan na die volgende vlak!
JOU VERANTWOORDELIKHEDE
* Maandelikse finansiële rekeningkunde * Rekonsiliasies & finansiële state * Belastingberekeninge & BTW-opgawes * Rekeningkundige standaarde * Hersiening van junior spanlede se werk * Kliëntskakeling & sperdatums * Afrigting en ontwikkeling van junior personeel VEREISTES: * CA(SA) / PA(SA) OF toepaslike rekeningkundige kwalifikasie * SAIPA/SAICA-artikels voltooi * OF Matriek Rekeningkunde & Wiskunde 3 jaar post-artikel ervaring * Vlot Afrikaans * MS Office * Sterk analitiese, organisatoriese & kommunikasievaardighede Voorkeur: Draftworx, Xero, Dext/Hubdoc, Skytax & SARS e-Filing.
Submit your application for this position at Workers Holdings
Submit your application for this position