Technical Advisor / Tegniese Adviseur

Eastern Cape

Job Description

Kern doel van die pos

Om tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte (Boere) te verskaf met betrekking tot OVK Pro Livestock se lewendehawe dataversameling en analyseringsoplossings.

Minimum Vereistes

Tersiêre kwalifikasie in Landbou; Sterk administratiewe vaardighede; Rekenaarvaardighede is noodsaaklik; Bestuurslisensie is noodsaaklik; Basiese programmering/koderingskennis sal voordelig wees.

Vaardighede

Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Rekenaarvaardig (MS Office); Besigheidsinsig.

Verantwoordelikhede

Verskaffing van tegniese dienste aan produsente; Tegniese ondersteuning en dienslewering aan kliënte met verwysing na OVK Pro Livestock se lewendehawe en dataversameling en analiseringprodukte; Bevorder die uitbou en handhawing van kliënteverhoudinge; Beheer en bestuur van administrasie.

Apply for Technical Advisor / Tegniese Adviseur

Submit your application for this position at OOS VRYSTAAT KAAP BEDRYF BPK / OPERATIONS LTD - OVK

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position