TLB Machine Operator / TLB Operateur
per year
per year
Posadvertensie
TLB Operateur Arbeidsveld
Plant Hire / Grondverskuiwing Kort beskrywing van die pos: ‘n TLB Operateur is op soek na 'n gekwalifiseerde kandidaat om aan ons span te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bediening van die TLB, instandhouding daarvan, en ander verwante take in die plant hire en transportbedryf.
Pos pligte en sleutelwerksaamhede
TLB Operateur TLB instandhouding Meganiese bystand soos nodig Kode 10 trok bestuurslisensie Ander pligte in grondverskuiwing (plant hire) en transport soos benodig Kritiese vereistes: Minimaal 4 jaar permanente ondervinding in TLB hantering Afrikaanssprekend Kode 10 lisensie en ondervinding in transport van trokke Voordelige vereistes: Kode 10 met PDP Operateursertifikaat Vaardighede:
TLB operateur ondervinding Basiese eienskappe
Christelike waardes Verskillende werksplekke
Werk op verskeie persele Indiensnemingsdatum
Dadelik Duur van kontrak
Permanent Beëindigingsdatum van pos: 1 Maart 2027 Gewone werksure en werksdae: Van 7:00 tot 17:00 met etes, sommige Saterdae, maar moet bereid wees om te werk.
Werksweek
Vaste werksweek Gewone jaarlikse verlof
1 dag vir elke 17 dae gewerk Siekverlof: 30 siekverlofdae in 'n 3 jaar siklus Gesinsverlof: 3 dae per jaarlikse verlofsiklus Kraamverlof:
Nie van toepassing Kennisgewing tydperk
2 weke indien meer as 6 maande maar minder as 'n jaar gewerk het.
Vergoeding
Vergoedingstipe
Maandeliks teen die einde van die maand Werknemer se Diensgeld:
Markverwant Pos gemiddelde normale werksure per maand
194 Frekwensie van besoldiging: Maandeliks Indien u belangstel in hierdie pos en voldoen aan die vereistes, doen asseblief aansoek deur op die knoppie hieronder te klik. Moet asb nie u CV vir ons e-pos of WhatsApp nie. Daar sal plek wees in die aansoekvorm om dit te doen. __________________________________________________________________________________ Job Advertisement:
TLB Operator Field of Work
Plant Hire / Earthmoving Short Description of the Position: A TLB Operator is seeking a qualified candidate to join our team. The successful candidate will be responsible for operating the TLB, maintaining it, and performing other related tasks in the plant hire and transport industry.
Key Duties and Responsibilities
TLB Operator TLB maintenance Mechanical assistance as needed Code 10 truck driving license Other duties in earthmoving (plant hire) and transport as required Critical Requirements: Minimum 4 years of permanent experience in TLB operation Afrikaans speaking Code 10 license and experience in truck transport Advantageous Requirements: Code 10 with PDP Operator certificate Skills:
Experience as a TLB operator Basic Attributes
Christian values Various Workplaces
Work at various sites Employment Date
Immediately Contract Duration
Permanent End Date of Position
March 1, 2027 Regular Working Hours and Days: From 7:00 AM to 5:00 PM with meals, some Saturdays, but must be willing to work.
Working Week
Fixed working week Annual Leave
1 day for every 17 days worked Sick Leave: 30 sick leave days in a 3-year cycle Family Leave: 3 days per annual leave cycle Maternity Leave:
Not applicable Notice Period
2 weeks if worked more than 6 months but less than a year.
Compensation
Type of Compensation
Monthly at the end of the month Employee Compensation:
Market-related Average normal working hours per month
194 Frequency of Payment: Monthly If you are interested in this position and meet the requirements, please apply by clicking the button below. Please do not email or WhatsApp your CV to us. There will be a space in the application form to do so.
Submit your application for this position at Ligpos Ltd
Submit your application for this position