Verkoops Manne Nodig (Waterproofing Services Company)

R12K+

per year

Job Description

Waterdigtingsmaatskappy soek jong energieke verkoopsmanne. Salaris sluit in kommissie, selfoon-/lugtyd en motortoelaag in vir die gebruik van eie voertuig of 'n maatskappyvoertuig sal voorsien word vir gebruik wanneer kwotasies gedoen moet word en jy kliënte moet gaan ontmoet word. Moet ten minste 2 jaar verkoopservaring hê, tweetalig in Afrikaans en Engels, ondervinding met koue oproepe en die generering van eie "leads" en om nuwe besigheid in te bring.

Opleiding sal verskaf word. Moet netjies wees en sober gewoontes hê.

Apply for Verkoops Manne Nodig (Waterproofing Services Company)

Submit your application for this position at Amco Retail Waterproofing

Add a few notes about your experience first for a more personal draft. You can edit the draft before submitting.

PDF, DOC, or DOCX (max 5MB)

Ready to Apply?

Submit your application for this position