WERKSGELEENTHEID – BRANDFORT
Free State
R12K+
per year
per year
Jong Afrikaanssprekende persoon gesoek! Wil jy n loopbaan in landbou en produksiebestuur begin? Geen vorige ervaring nodig nie opleiding word verskaf!
Groot geleentheid om op te lei en later as Produksiebestuurder te groei! Matric Afrikaanssprekend Geldige bestuurslisensie Hardwerkend & betroubaar Goeie mense- en bestuursvaardighede Bereid om na Brandfort te verhuis
Submit your application for this position at Workers Holdings
Submit your application for this position